Uitbasuin

Uitbasuin

Ná 18 jaar in die musiekbedryf, rock Ray Dylan nog steeds – hierdie keer selfs harder. Ray se liedjies is opreg en die lirieke maak saak. Meeste kom uit sy eie pen, die res is saam met 'n gedugte span geskryf. Die titelsnit, “Uitbasuin”, gaan oor die gevoel wanneer jy iemand in jou lewe het vir wie jy jou lewe sal gee een die res van die musiek sal jou laat deel in die lewe, liefde en musiek van Ray Dylan. Hy het nuwe klanke geskep en homself gevestig as 'n voorloper in Afrikaanse musiek. Uitbasuin sal jou beslis nie teleurstel nie.

Music Videos

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada