Ray Dylan Essentials

Ray Dylan Essentials

Ray Dylan (sy vriende en bewonderaars noem hom sommer Jakes) trek in 2002 aandag met sy eerste album "New Kid In Town". Vier jaar later kaap hy die Afrikaanse musiektoneel met "Hokaai Stoppie Lorrie". Sy verhoogpersoonlikheid, energie en nuwe unieke Afrikaanse-country maak hom oornag een van die gewildste kunstenaars in Suid-Afrika. Ray slaan 'n SAMA los vir beste country-album met sy 2009 cd "Goeie Ou Country". Hier 'n 'n speellys om jou bekend te stel aan die talent en verskillende style waarin Ray Dylan uitblink.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada