14 Songs, 52 Minutes

EDITORS’ NOTES

Juanita du Plessis en twee van haar talentvolle kinders, Ruan Josh en Franja du Plessis, span saam op ‘n splinternuwe album net in tyd vir Kerstyd! Kaalvoetkinners spog met drie nuwe snitte waaronder ‘n gospelkeurspel (“Why Me Lord”, “Carry Me Home” en “Amazing Grace”), “Meer As ‘n Melodie” en “4 Nefies” asook vyf van hulle onderskeie nommer-een treffers en ander gunstelinge. Al die liedjies wys die vernuf van die driemanskap wat al drie met sakke vol toekennings en platinumverkope kan spog. Kaalvoetkinners het ‘n spesiale plek in Juanita se hart omdat sy 'n album met haar twee talentvolle kinders kan deel. Kaalvoetkinners is ideaal vir die feestyd en gaan ure se luistergenot verskaf.

TITLE TIME

More By Juanita du Plessis