Vegter

Vegter

Die fokus is op mans se geestesgesondheid, 'n projek wat Jo baie na aan die hart lê. Als het begin met die enkelsnit 'Staan Vas' wat later ekstra stoom gekry het met 'Vegter'. Die lirieke gee mens hoendervleis en slaan die klok van waarheid kliphard raak. Dis hoekom elke liedjie op die nuwe Vegter saak maak. Bewonderaars kan reg staan om steeds die diep fluweel stem op elke snit te geniet. Daar is iets vir almal. As jy ritme en saam-dans soek, dan is 'Sê My Mamma" vir jou met 'n akoestiese country gevoel. Die hele album rock soos net Jo kan!

Music Videos

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada