Editors' Notes Meisies, motors, musiek, mense en Snotkop. HKGK is pret van voor tot agter. Al die liedjies vibreer met energie en oorspronklikheid soos net Snotkop kan. Die styl is uniek, die stories laat jou dans en sing en “Cool Soos Koos Kombuis”, “Raak Vir My Rustig” en “Woestersous” is reeds treffers. Snotkop oortref op HKGK met sy vernuf as bobaas-musikant, -liedjieskrywer en -kunstenaar om musiek in ‘n nuwe rigting te neem. Snotkop is voor-in-die-koor met HKGK. Hier kom groot … pret!

SONG
Jonk En Dronk
1
3:42
 
Cool Soos Koos Kombuis
2
3:47
 
Hoe Lykit!
3
4:15
 
HKGK
4
3:42
 
Woestersous
5
3:42
 
Rooi Ferrari
6
3:10
 
Bly Kalm En Druk 3
7
0:48
 
Raak Vir My Rustig
8
3:45
 
Nagskof Opskop
9
3:32
 
Meisie Ferguson (with Ricus Nel)
10
3:25
 
Dans En Stop
11
3:10
 
Kom Ek Soen Dit Beter
12
3:27
 
Bederf Jouself
13
3:28
 
Dirkelicious Se Remix Van Alle Freaking (Remixes!)
14
6:03
 

Music Videos

More by Snotkop

Featured On

Albums You May Also Like