

Die somer verdien sy eie klankbaan. Dis hoekom ons die speellys saamgestel het. Dis propvol pret en energieke treffers vir die hele gesin. Smeer aan die sonbrand-olie en geniet die warmer weer met saamkuier popmusiek en gunstelinge wat ons onthou van ons grootword somers. Ons opstellers werk ook gereeld nuwe musiek by op hierdie speellys, so as jy gek is vir van die liedjies en dis nie in jou eie versameling nie, voeg dit dadelik by.