Spoegwolf Essentials

Spoegwolf Essentials

Spoegwolf, die akoestiese rockgroep van die Paarl, het gegroei. Van relatief veilige lirieke en liedjies op hulle eerste albums, Swaartekrag en Somer, tot weldeurdagte liedjie-kunswerke soos die albumomslag van hulle nuwe konsepalbum, Koma. Sosiale waarnemig sny soos ‘n skerp mes deur die liedjies wat as mal idees begin het, maar amper oornag treffers geword het. Spoegwolf volg niemand na nie. Hulle klank is uniek en aanhangers wag angstig vir elke nuwe vrystelling. Die meeste snitte is gewilde EP's wat ook op Spoegwolf se albums ingesluit is, met aansluit-temas wat verder uitbou op hulle eerste opnames.

Featured Artist

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada