

Sokkie-danspartytjie
Apple Music
Afrikaners is plesierig en dan sokkie hulle saam. Die hart van dié speellys is liedjies met baie ritme waarop daar behoorlik gedans kan word. Gelukkig is daar meer as genoeg treffers met genoeg skop waarop gestamp, gejol en gewikkel kan word tot die sweet jou aftap. Vergeet maar van rus. Met soveel dansliedjies wat wag, kan ons môre 'n blaaskans vat.