Snotkop se gunstelingmusiek

Snotkop se gunstelingmusiek

Ná meer as ʼn dekade in die Afrikaanse musiekbedryf, verskeie albums en ʼn lang lys treffers, spog Snotkop, een van Afrikaanse musiekgehore se groot gunstelinge, steeds met platinumverkope. Sy musiek spreek tot oud en jonk, en die geheim van sy sukses lê in ʼn kombinasie van veelsydigheid, aansteeklike energie en musiek wat aanhangers se voete laat jeuk. Snotkop is die wenner van verskeie SAMA's en ander toekennings in die vermaaklikheidsbedryf. Hier deel hy sy persoonlike speellys, ‘n heerlike mengsel van Afrikaanse gunstelinge en internasionale poptreffers.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada