

Pieter Koen is 'n gunsteling by die Suid-Afrikaanse publiek. Sy begindae as aanbieder by 'n gemeenskapsradiostasie het later ontwikkel tot TV-aanbieder van die gewilde kykNET-programme Jukebox en Kwêla. Tussen al die optredes regoor die land, is daar steeds tyd om soms agter die mikrofoon in te skuif by Jacaranda FM. Met hierdie speellys kan jy van jou sorge vergeet en die wêreld van Pieter Koen verken.