Manie Jackson Essentials

Manie Jackson Essentials

Met sy fluweel baritonstem en flambojante verhoogpersoonlikheid het Manie Jackson sy plek oopgesing as een van Suid-Afrika se geliefste country-sangers en liedjieskrywers. Met sy verwerkings kry mens 'n volkleur prentjie van hoe die meester sy gehoor op die hande dra. Met 'n rits treffers raak hy hartsnare aan en sing die trane los soos net die beste in country kan doen. Met die speellys neem ons jou op 'n emosionele reis met Manie as gids.

Featured Artist

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada