

Kafdraf in Afrikaans
Apple Music
Die beste liedjies om jou met jou oefenrondtes te help. Musiek met genoeg oemf en ritme sodat jy vir nog so rukkie kan deurdruk. Vol skop en met baie tempo om jou krag te gee om jou mikpunt met 'n glimlag te bereik. Die speellys word gereeld bygewerk en sommige liedjies sal met tyd vervang word. Onthou om jou gunstelinge by jou eie versameling te plaas voor ons ons speellys aanpas. Kom vat vas, buig ysters, draf en sweet of die maat van Afrikaanse ritme.