Die Heuwels Fantasties Essentials

Die Heuwels Fantasties Essentials

Die Heuwels Fantasties het begin as 'n vertakking van Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar) en Pierre Greeff (Lukraaketaar) se passie vir elektroniese dansmusiek (EDM). Die ouens uit Bellville in die Kaap is gesien as die eerste werklike Afrikaanse elektroniese groep en 'n magdom treffers soos "Vinger Alleen", "Die Vraagstuk", "Leja" en "Pille vir Kersfees" het hulle in die musiekbedryf gevestig. Hulle styl en klank het effe verander deur die jare, maar die speellys is 'n voorbeeld van hoe elektroniese musiek suksesvol uitgevoer kan word.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada