David Kramer Essentials

David Kramer Essentials

David Kramer het in 1980's sy groot deurbraak gemaak met sy eiesoortige musiek, musiek soos dit nog nooit voorheen in Afrikaans gehoor is nie. Die een treffer op die ander het gevolg, “Royal Hotel”, “Blokkies Joubert” en “Meisie Sonner Sokkies” om net ‘n paar te noem. Daar was egter ook liedjies met sterk sosiale kommentaar en ‘n dwarsklap na die destydse regering. Hierdie versameling wys waarom David Kramer ‘n lewende Suid-Afrikaanse legende is.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada