Chris Chameleon Essentials

Chris Chameleon Essentials

Soos 'n verkleurmannetjie kan Chris Chameleon hom tuismaak in enige musiekgenre. Hy het reeds as kind sy talent as akteur gewys en as die voorsanger van die monkipunk-groep Boo! het Chris met sy visnetkouse en hakskoene seker gemaak almal neem kennis van hom. Jare later het hy as solokunstenaar naam gemaak en sy talent as skrywer en diepdenker gevestig. Met sy stem wat oor oktawe strek, het hy verskeie albums – in Afrikaans én Engels – die lig laat sien.

Featured Artist