Anton Goosen Essentials

Anton Goosen Essentials

Anton Goosen, alombekend as Die Liedjieboer, word soms as die vader van Afrikaanse rockmusiek gesien. Die voormalige onderwyser wat eers liedjieskrywer en later sanger geword het, was ‘n voorloper in die skep van oorspronklike Afrikaanse musiek en sy liedjies het grense geskuif en ‘n nuwe era musiek ingelei. Van sy tydlose treffers sluit in “Kruidjie-roer-my-nie”, “Jantjie”, “Trompie”, “Boy van die Suburbs” en “Brief vir Simoné”. Hier is ‘n speellys met sy grootste liedjies.

Featured Artist

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada