Afrikaans in Spatial Audio

Afrikaans in Spatial Audio

Spatial Audio is klank wat in alle rigtings na jou toe kom. Die ongelooflike volle 3D plaas jou in die middel van die opname, asof jy daar is! Jy voel en ervaar die musiek en elke klank van verskillende rigtings soos dit in Spatial Audio opgeneem is. Self klassieke meesters word weer oor gemeng om vir jou die volle gevoel van die opname te laat hoor. Dit plaas jou in die middel van die orkes vir die beste musiek meelewing ooit. Die speellys is noukeurig uitgesoek om die krag en impak van Spatial Audio op Apple Music vir jou te ontsluit soos jy dit nog nooit gehoor het nie.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada