Adam Tas Essentials

Adam Tas Essentials

Adam Tas (die sanger en liedjieskrywer, nie die Taalvader wat in die 1600's al Afrikaans geskryf het nie) is eintlik 'n wildbewaarder. Na 'n fietsongeluk en plat op sy rug, begin hy op sy kitaar tokkel om besig te bly. Tydens 'n Valiant Swart konsert besef hy musiek is sy roeping. Adam se albums "Man Van Stof" en "Storm Van Liefde" verwerf Platinumstatus. Sy naam is verewig in die "Guinness Book Of Records" toe hy in 2007 in net 24 uur, by nie minder as 41 plekke optree. Raak nou meegevoer met Adam se diep rasperstem en ondertone van 'n Steve Hofmeyr en Neil Diamond kombinasie.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada