VAN WEST

Latest Release

Top Songs

About VAN WEST

In the artist’s words: Describe one of your earliest musical memories in detail. Die jaar was 2011, my eerste band het ontstaan en ek het ervaar hoe musiek mening tot my lewe bring. Om musiek te leer skryf was moeilik toe, maar hier het my droom begin om musiek vol goue saadjies na die wereld te bring. Musiek wat iets beteken. What are your top 3 all-time favorite albums on Apple Music, and why? Why did you choose these three albums in particular? Bernice West, Net Geleen Creedence Clearwater Revival, Best of Creedence Clearwater Revival Kip Moore, Wild World Al drie van hierdie albums is na aan my hart omdat hulle lirieke gewys so ryk is. Daar is soveel mooi en goeie boodskappe hier in met musiek produksies wat net totaal en al amazing is. "Well-rounded en betekenisvol". What’s one of the most memorable moments in your career so far? Die vrystelling van my eerste enkelsnit "Vuur en Vlam". Ek het glad nie soveel ondersteuning verwag nie, ek voel uit my sokkies uit geseen en is verstom oor hoe soveel fenominale mense na “Vuur en Vlam” luister en met ander deel. Ek waardeer julle! Is there anything left on your bucket list as an artist or band? Nog vele. Ek is nou besig met fase 1 van die groot 3 fase plan, so daar is nog baie opad, voor ek aan elkeen die groot droom kan openbaar.

HOMETOWN
Swartruggens, North West, South Africa
BORN
11 November 1994
GENRE
Afrikaans
Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada