15 Songs, 58 Minutes

EDITORS’ NOTES

Ons ken Robbie Wessels vir treffers soos “Leeuloop”, “Verbode Vrugte” en “Halley se Komeet”. Met sy akoestiese aanslag en tong-in-die-kies humor, stap ons nou die pad verder met Woestyn. "Mphe Di Hoenor" maak wegneemkos meer pret as ooit en Vrystaters sal breëbors die “Cheetah Song” sing om gees te vang. Robbie Wessels is 'n musikant, skrywer, storieverteller en raak soms ook maar lekker stout, maar dit maak Woestyn se vyftien snitte so kleurvol en vermaaklik. Moenie egter nie verbaas wees as van die ballades op Woestyn jou voete onder jou uitslaan nie.

TITLE TIME

More By Robbie Wessels