Stoom

Stoom

Musiek met spierkrag. Dít is wat Stoom vir jou inhou. Dirk se nuwe album is ’n musiekervaring wat vol sirkel gaan - van dansmusiek tot ballades. Die tempo van die popliedjies gaan jou asem wegslaan met ’n krag wat jy diep binne jou gaan voel. Ontsnap uit jou realiteit en vergeet van alles behalwe die boodskap en plesier van elke snit. Dirk se energie is aansteeklik en lig jou gemoed dadelik tot nuwe vlakke. Sy lewenslus slaan in elke opname deur en die jy ervaar die gevoel van vryheid en selfvertroue waarin hy sy passie uitleef. Wanneer woorde min raak, praat die musiek verder. Hierdie vuurwarm album is volstoom pret.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada