Op Die Oomblik (Deel Een)

Op Die Oomblik (Deel Een)

Jou lewe is ‘n reeks oomblikke. Karen Zoid vang dié beginsel vas met haar nuwe liedjies wat wissel van rock tot kragtige ballades, diep lirieke en sosiale kommentaar. Karen weet hoe om haar energie vir maksimum impak te gebruik. “Vir Jou” is ‘n liefdesliedjie vir dié wat al 'n harde pad gestap het en nou weet hoe om liefde te waardeer. “Vonkelvrou” en “Dames en Here” is deel van die album en daar's ‘n bonus-opname "Giant Mistake" saam met The Parlotones se Kahn Morbee. “Op Die Oomblik (Deel Een)” is die eerste deel van Karen Zoid se dagboek met liedjies oor oomblikke in haar lewe.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada