13 Songs, 46 Minutes

EDITORS’ NOTES

SAMA-, Ghoema- en Tempo-wenner Dewald Wasserfall het saam met van die beste liedjieskrywers in Afrikaans, Johan Vorster en Christoph Kotzé, gewerk om nuwe liedjies die lig te laat sien vir Jy is die Storm. Dewald is ook 'n talentvolle liedjieskrywer en ‘n perfeksionis wanneer dit by musiek kom. Meeste van die snitte kom uit sy pen en jy kan net die beste te wagte wees. “Brandewyn Weg van Beautiful” steek die draak met te diep in die bottel ky, en “1000 Kerse” saam met Karlien van Jaarsveld is ‘n liefdesles. Dewald se klank is vol energie, maak nie saak hoe vinnig of stadig dit is nie, en die lirieke slaan raak.

TITLE TIME

More By Dewald Wasserfall