16 Songs, 53 Minutes

TITLE TIME

Ratings and Reviews

5.0 out of 5
21 Ratings

21 Ratings

KraakVars ,

Die beste sover!

Die eerste album was ongelooflik goed maar my jinne die een is darm die beste sover! Kan nie wag om nog van jou te hoor nie!!!

10us vd Merwe ,

Dit raak net beter

’n Ware gekenk aan die Afrikaanse musiekindustrie - Joshua na die Reën het dit reggekry om kontemporêre klanke saam met die sterk natuur van die Afrikaanse taal te kombineer om werkstukke te skep wat maklik gelyk staan aan die poëtiese kaliber van Johannes Kerkorrel en Koos du Plessis. Die nuwe album is belaai met toeganklike, poëtiese lerieke, en die instrumentverwerkings praat van ure se skuurwerk in die ateljee; elke aspek van die album komplimenteer mekaar in ’n soomlose manier. Die Tuks Camerata maak ’n fantastiese bydra tot die musiek. Ek luister elke oggend 2 of 3 liedjies oppad werk toe, kliphard!

Ipadyuppie ,

Fantasties

Onthou Camerata van TUKS maak die agtergrond!

More By Joshua Na Die Reën

You May Also Like