12 Songs, 41 Minutes

EDITORS’ NOTES

Piet Botha se nuutste album Die Middernagtrein neem ons op 'n reis van gebeure, plekke en mense. Ons ry saam met Piet se trein oor die bulte van swaarkry en die lekker afdraandes. Akoesties soos net Piet dit kan doen, sal jy heerlik kan saamluister. Sedert sy begin dae in die 70's het SAMA-vereerde Piet 'n groot groep aanhangers wat sy unieke lirieke, wysies en briljante kitaarwerk waardeer. Baie jong musikante het al by hom kom leer op hulle pad na sukses. As jy sy werk nou eers ontdek sal jy nooit spyt wees nie. Dis blues met 'n meesterlike aanslag en als is oorspronklik. Op Die Middernagtrein skilder Piet Botha weer eens met musiek soos 'n ware Afrikaanse Picasso.

TITLE TIME

More By Piet Botha