Bring Hulde Aan Worsie Visser

Bring Hulde Aan Worsie Visser

Worsie Visser was in die 1990’s die koning van sokkie aan die Weskus. Sy gewildheid het geen perke geken nie en konsertgangers het tou gestaan vir kaartjies om deel te wees van Worsie se op-en-wakker partytjiemusiek. Sakke meel is uitgeskoffel en dansvloere is blink gedans op ikoniese treffers soos “Boesmanland” en “Gee die Hond Wind”. Ricus Nel het twaalf van Worsie se liedjies 'n nuwe asem gegee en selfs die Namakwalandse volkslied “Lekker Ou Jan” meer woema gegee. Kom “Wikkel Daai Boude” en reis na die goeie ou dae met Ricus Nel Bring Hulde aan Worsie Visser.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada