18 Songs, 1 Hour 3 Minutes

EDITORS’ NOTES

Early B, die kletsrymer met sy unieke streektaal uit die Oos-Kaap, tref die mark met 18 van sy eie liedjies. Aangename Kennis is sy debuutalbum en met sy lemmetjieskerp-humor steek hy behoorlik die draak. Van die liedjies se betekenis sal jou eers ure later tref. Aangename Kennis sal jou laat lag, inspireer en motiveer. Die musiekstyl wissel van Afrikaanse hip-hop tot 'n Amerikaanse kletsrym-klank. Dalk hoor jy jou storie en kan jy saam giggel of miskien is jy self 'n "Ben Ten". Een ding is seker: Early B se eerste album was sonder twyfel die wag werd.

TITLE TIME

More By Early B